Saturday 23 August 2008

Baguette

Nog twee foto's van die binnekante. Het vandag baie mooi taai gekom, met 'n lekker sagte binnekant, en die crispy bokant. Ons het sommer al 2 opgeëet. Vandag se deeg het gisteraand begin as 'n pre-fermentasie van 100g meel, 100mL water, 0.25mL gis (en 0.25mL suiker vir 'n bietjie kroek), en toe vanoggend die verdere 750g meel, 450mL water en 2.25mL gis en 15mL sout. M.a.w. hidrasie van 64,7%. 

3 comments:

eengela said...

mmm. lyk heerlik!

Unknown said...

Haha! So dis wat groot swot aan jou doen...brood bak?! Vreemd...jou gedrag en jou laaste brood se vorm! Nietemin lyk dit heerlik - laat weet as jy die perfekte brood ontdek het!!

Antonio said...

Gaan Swot!